dcsimg
Image of 馬臉麗眼鯛
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

馬臉麗眼鯛

Chrysoblephus lophus (Fowler 1925)

Vals Engelsman ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Vals Engelsman (Chrysoblephus lophus) is 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika is en voorkom van Richardsbaai tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die False englishman seabream.

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwerwit met 5 - 8 rooierige vertikale breë strepe oor die lyf. Daar is ook klein blou kolletjies op die skubbe wat op die lyf is. Die vis word 50 cm lank en 3 kg swaar.

Habitat

Die vis kom voor in rots- en koraalriwwe in water wat 20 – 150 m diep is. Die wyfies skiet kuit gedurende die lente. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vals Engelsman: Brief Summary ( Afrikaans )