dcsimg
Image of 桔尾石齒鯛
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

桔尾石齒鯛

Sparodon durbanensis (Castelnau 1861)

Witmosselkraker ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Witmosselkraker (Sparodon durbanensis) is 'n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse suid- en ooskus voorkom. Dit staan ook bekend as 'n Witbiskop, Sandbloue, Sandstompkop,[2] Beenbek of 'n Silwersteenbras en in Engels as die White musselcracker.

Voorkoms

Die vis is silwergrys van kleur met 'n groot kop, die pens is wit, die vinne donkerder en die kieudeksels (operkulum) is swarterig.

Habitat

Die vis kom voor op rotsbodems aan die strandgebied. Die vis word tot 1.2 m lank en weeg dan 23 kg. Dit is 'n gewilde rotshengelvis en eetvis.

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal. 1967.
  2. DU PLESSIS, M. (2005). Afrikaans - Engels, English - Afrikaans woordeboek, dictionary. Kaapstad, Pharos.

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witmosselkraker: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Witmosselkraker (Sparodon durbanensis) is 'n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse suid- en ooskus voorkom. Dit staan ook bekend as 'n Witbiskop, Sandbloue, Sandstompkop, Beenbek of 'n Silwersteenbras en in Engels as die White musselcracker.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF