dcsimg
Image of 格氏方头鱼
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

格氏方头鱼

Branchiostegus doliatus (Cuvier 1830)

Geribde teëlvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geribde teëlvis (Branchiostegus doliatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Maskareense eilande en aan die ooskus van Afrika vanaf Maputo tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Ribbed tilefish.

Voorkoms

Die vis se lyf is pienk aan die bokant met 16 - 18 vertikale donker strepe oor die lyf en daar is 'n donkervlek op die operkulum. Die vis kom voor in water wat 9 – 600 m diep is.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geribde teëlvis: Brief Summary ( Afrikaans )