Die Kleinskub-plooibek (Gerres longirostris) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Smallscale pursemouth.