dcsimg

Gespikkelde valkvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gespikkelde valkvis (Cirrhitichthys oxycephalus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Spotted hawkfish.

Voorkoms

Die vis se lyf is bedek met bruin of rooi vlekke in rye en kolomme terwyl daar kleiner kolle is op die kop en onderste gedeelte van die lyf. Die vis word tot 9 cm groot.

Habitat

Die vis verkies koraal- en rots riwwe om in te leef in dieptes van 2 – 40 m. Die vis pas maklik in akwariums aan.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gespikkelde valkvis: Brief Summary ( Afrikaans )