Die Kaapboekenhout (Rapanea melanophloeos) is 'n middelgroot tot hoë boom wat in kuswoude en bergreekse voorkom vanaf die Kaapse Skiereiland deur KwaZulu-Natal tot in Limpopo. Die blare is dik en leeragtig. Die hout is vroeër gebruik om viole van te maak.