dcsimg
Image of ringed triton
» Animals » » Molluscs » Snails »

Ringed Triton

Linatella caudata (Gmelin 1791)

Harigeriftriton ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Harigeriftriton (Cymatium cutaceum africanum) – ook bekend as die mandjieskulpslak – is 'n ongewerwelde slak wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Kenmerkend van die diertjie is dat die skulp bedek is met bruin hare terwyl dit lewe. Die skulpvorm van die slak varieer maar almal het sewe opvallende riwwe op die skulp. Die slak leef in die lae tussengetysone tot die benedegety water in rotsagtige gebiede. Hulle kom dikwels voor tussen rooiaas wat hulle vreet.

Bron

Verwysings

  1. Bouchet, P.; Gofas, S. (2012). Linatella caudata (Gmelin, 1791). Geraadpleeg m.b.v. World Register of Marine Species by http://www.marinespecies.org/aphia.php?p=taxdetails&id=141114
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Harigeriftriton: Brief Summary ( Afrikaans )