dcsimg
Image of English Lavendar
» Plants » » Angiosperms »

English Lavendar

Lavandula angustifolia Mill.

Laventel ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Laventel (Lavandula angustifolia), meestal ware laventel of English lavender, alhoewel nie oorspronklik van Engeland nie,[2] voorheen L. officinalis, is 'n blomdraende plant in die familie Lamiaceae. Dit is inheems aan die Mediterreense gebied (bv. Spanje, Frankryk, Italië en Kroasië).

Groei

Dit is 'n sterk aromatiese struik wat tot 2 m hoog kan groei. Die blare is immergroen, 2-6 cm lank en 4-6 mm wyd. Die blomme is pienkpers (laventelkleur), en word gedra op spiese 2-8 cm lank aan die bopunt van slanke, blaarlose stamme wat 10-30 cm lank is.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Lavandula angustifolia information from NPGS/GRIN". www.ars-grin.gov. Besoek op 2008-04-12.
  2. "BSBI List 2007" (in Portugees). Botanical Society of Britain and Ireland. Geargiveer vanaf die oorspronklike (xls) op 3 Maart 2016. Besoek op 17 Oktober 2014.

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Laventel: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Laventel (Lavandula angustifolia), meestal ware laventel of English lavender, alhoewel nie oorspronklik van Engeland nie, voorheen L. officinalis, is 'n blomdraende plant in die familie Lamiaceae. Dit is inheems aan die Mediterreense gebied (bv. Spanje, Frankryk, Italië en Kroasië).

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF