dcsimg

Natalse anemoon ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Natalse anemoon (Anemonia natalensis) is 'n seediertjie wat in die tussengetysone in rotspoele leef. Die anemoon kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika en word 20 mm breed. Die liggaamstam is rooi en die tentakels is rooi tot rooibruin met 'n blouerige skynsel naby die mond.

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Natalse anemoon: Brief Summary ( Afrikaans )