dcsimg
Image of glandular Cape marigold
» Plants » » Angiosperms »

Glandular Cape Marigold

Dimorphotheca sinuata DC.

Namakwalandse madeliefie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Namakwalandse madeliefie (Dimorphotheca sinuata) is 'n eenjarige blomplant en is Suid-Afrika se gewildste lenteblom. Die spesie is inheems, maar nie endemies aan Suid-Afrika nie. Dit kom in die Wes- en die Noord-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys.[1]

Blomtyd is Julie tot September. Die blomme is groot en oranje of geel en gaan slegs in sonlig oop. Hulle draai altyd na die son. Die plant verkies vol son en matige water.

Galery

Bronne

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Namakwalandse madeliefie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Namakwalandse madeliefie (Dimorphotheca sinuata) is 'n eenjarige blomplant en is Suid-Afrika se gewildste lenteblom. Die spesie is inheems, maar nie endemies aan Suid-Afrika nie. Dit kom in die Wes- en die Noord-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys.

Blomtyd is Julie tot September. Die blomme is groot en oranje of geel en gaan slegs in sonlig oop. Hulle draai altyd na die son. Die plant verkies vol son en matige water.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF