dcsimg
» Animals » » Vertebrates » » Cartilaginous Fishes »

Acroteriobatus leucospilus (Norman 1926)

Gryskol-sandkruiper ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gryskol-sandkruiper (Rhinobatos leucospilus) is 'n vis wat endemies is aan KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Greyspot guitarfish.

Voorkoms

Die sandkruiper het die tipiese sandkruipervoorkoms met die twee dorsale vinne agter op die lyf. Die lyf is sandbruin van kleur met groot blougrys kolle aan die bokant en pektorale vinne. Die stertvin het net een lob.

Habitat en gewoontes

Die vis is ovovivipaar en kom voor oor sanderige bodems in water wat tot 100 m diep is.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gryskol-sandkruiper: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gryskol-sandkruiper (Rhinobatos leucospilus) is 'n vis wat endemies is aan KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Greyspot guitarfish.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF