dcsimg
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

South African Mullet

Chelon richardsonii (Smith 1846)

Suidelike harder ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Suidelike harder (Liza richardsonii) is 'n endemiese vis wat slegs langs die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die vis bekend as Southern mullet.

 src=
'n Jong suidelike harder in 'n man se hand.
 src=
Bokkoms op Paternoster.

Voorkoms

Dit is 'n silwer vis met 'n geel vlek op die kieudeksel. Die gemiddelde lengte is 20 cm maar hulle kan tot 40 cm lank en 0.5 kg swaar word. Daar word bokkoms van hierdie harders in die Wes-Kaap gemaak.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Suidelike harder: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Suidelike harder (Liza richardsonii) is 'n endemiese vis wat slegs langs die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die vis bekend as Southern mullet.

 src= 'n Jong suidelike harder in 'n man se hand.  src= Bokkoms op Paternoster.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF