dcsimg

Suurbergkussingbos ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Suurbergkussingbos (Oldenburgia grandis) is 'n boom en spesies in die genus Oldenburgia. Die boom kom voor in die grasbedekte sandsteenheuwels om Grahamstad. Die blare is groot, sterk en regop. Hulle is aan die bokant gekwilt en bleek roomkleurig en wollerig aan die onderkant. Die blomhofies is groot. Op de SANBI-rooilys is die plant as veilig (LC) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika.[1] Die plant kom in die Natuurreservaat Thomas Baines voor wat gedeeltelik by die ekostreek rivierklowe van Maputa- tot Pondoland behoort. Dit word deur die Palmietrivier deurkruis.[2]

 src=
'n Suurbergkussingbos

Bronne

  1. "SANBI-rooilys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2017.
  2. WWF.

Sien ook

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Suurbergkussingbos: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Suurbergkussingbos (Oldenburgia grandis) is 'n boom en spesies in die genus Oldenburgia. Die boom kom voor in die grasbedekte sandsteenheuwels om Grahamstad. Die blare is groot, sterk en regop. Hulle is aan die bokant gekwilt en bleek roomkleurig en wollerig aan die onderkant. Die blomhofies is groot. Op de SANBI-rooilys is die plant as veilig (LC) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika. Die plant kom in die Natuurreservaat Thomas Baines voor wat gedeeltelik by die ekostreek rivierklowe van Maputa- tot Pondoland behoort. Dit word deur die Palmietrivier deurkruis.

 src= 'n Suurbergkussingbos
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF