dcsimg

Klipkreupelbos ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Voorkomsgebied

Die klipkreupelbos (Oldenburgia paradoxa Less.) is 'n blomplant wat voorkom in die Wes-Kaap. Op die SANBI-rooilys is die plant as veilig (LC) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika.[1]

Die plant het 'n ongewone, harde kussingvorm met donkergroen blare wat aan die onderkant wit en dig behaard is. Die kussing kan 30 cm hoog word. Dit kry taankleurige blomhofies van 2,5 cm deursnee.

Dit groei in die hoë bergfynbos van Villiersdorp tot Avontuur.[2]

Verwysings

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2016.
  2. "PlantZAfrica" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2016.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Klipkreupelbos: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Voorkomsgebied

Die klipkreupelbos (Oldenburgia paradoxa Less.) is 'n blomplant wat voorkom in die Wes-Kaap. Op die SANBI-rooilys is die plant as veilig (LC) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika.

Die plant het 'n ongewone, harde kussingvorm met donkergroen blare wat aan die onderkant wit en dig behaard is. Die kussing kan 30 cm hoog word. Dit kry taankleurige blomhofies van 2,5 cm deursnee.

Dit groei in die hoë bergfynbos van Villiersdorp tot Avontuur.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF