dcsimg

Drietandkanferbos ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Drietandkanferbos (Tarchonanthus trilobus) is 'n boom wat voorkom vanaf Oos-Londen tot in eSwatini en hiervandaan weswaarts na Noordwes en Limpopo. Daar is ook 'n afgesonderde populasie in die noordooste van Zimbabwe. Die boom groei in bosveld, gewoonlik op klipperige plekke en in droë woud. Die blare is dik, leeragtig, donkergroen, grof geriffel aan die bokant en witterig aan die onderkant. Daar is twee variëteite, een met blaarpunte wat drie tande het en die ander met gerolde blaarpunte.

Bron

Sien ook

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Drietandkanferbos: Brief Summary ( Afrikaans )