dcsimg

Tripterygiidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Drievinne (Tripterygiidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is dertig genera met minstens 140 spesies in die familie. Twaalf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die uitstaande kenmerk van die familie is die feit dat hulle drie dorsale vinne het. Die liggaam is lank en platterig en is bedek met klein skubbe. Die familie word 2 – 8 cm groot. Die familie is gewoonlik alleenswemmers en eet klein ongewerweldes.

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Cremnochorites
  • Helcogramma

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Tripterygiidae: Brief Summary ( Afrikaans )