dcsimg

Sciaenidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Sciaenidae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Die Suid-Afrikaanse kabeljoue, geelbek en baardman is deel van die familie. Daar is 70 genera met ten minste 100 spesies wat tot dié familie hoort. Elf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die visse van die familie is oor die algemeen groot, 23 cm - 2 m. Hulle verkies oor die algemeen vlakker, sanderige water en word daarom algemeen in strandmere (lagune's) gevind. Al die visse het 'n sylyn wat strek tot by die stertvin. Die groter spesies het kommersiële waarde; dit dien as voeding. Sciaenidae's word drommers genoem omrede hulle 'n verskeidenheid geluide kan maak deur hul spiere in die gas-gevulde blaas te laat vibreer. Hulle kom in al die oseane in tropiese en gematigde water voor.

Genera

  • Argyrosomus
  • Atractoscion
  • Johnius
  • Johnius fuscolineatus- Belvis
  • Otolithes
  • Umbrina

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sciaenidae: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Sciaenidae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Die Suid-Afrikaanse kabeljoue, geelbek en baardman is deel van die familie. Daar is 70 genera met ten minste 100 spesies wat tot dié familie hoort. Elf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Description

provided by World Register of Marine Species
Distribution: Atlantic, Indian and Pacific. Dorsal fin long, having a deep notch between the spinous and soft-rayed parts, but the parts rarely separate. Spinous part with 6-13 spines; the soft-rayed part with 1 spine and usually 20-35 soft rays. Anal fin having 1 or 2 usually weak spines; soft rays 6-13. Lateral line reaching end of caudal fin. Slightly emarginate to rounded caudal fin. Opercle with the upper bony edge forked. Gill opening with a bony flap above it. Some species with 1 barbel or a patch of small barbels on chin. Large cavernous canals in head. Snout and lower jaw with conspicuous pores. Vomer and palatine toothless. Swim bladder usually having many branches and used as a resonating chamber. Exceptionally large otoliths. Vertebrae 24-29. In shallow waters.
license
cc-by-4.0
copyright
WoRMS Editorial Board
bibliographic citation
MASDEA (1997).
contributor
Edward Vanden Berghe [email]