dcsimg

Bloubos ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bloubos (Diospyros lycioides) is soms 'n klein boom maar kom eerder as 'n geronde, hoë struik voor. Dit kom in bosveld dwarsdeur 'n groot gedeelte van Suider-Afrika voor, maar is afwesig in die sentrale gedeelte van die Kalahari en Mosambiek asook van woestyn en fynbosplantegroei. Die blare is 15 – 17 mm lank en is dig eindstandig gebondel. Die blaarskyf is die breedste in die derde naaste aan die blaarpunt. Die blare is dofgroen met 'n geronde punt en 'n spitslopende basis. Die vrugte is byna bolvormig met vyf blywende kelklobbe wat sterk na agter buig. Identifikasie van die boom kan moeilik wees aangesien daar 'n paar soortgelyke bloubos- en sterappel-spesies is.

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bloubos: Brief Summary ( Afrikaans )