dcsimg
Image of ebony diospyros
» Plants » » Angiosperms »

Ebony Diospyros

Diospyros mespiliformis Hochst. ex A. DC.

Jakkalsbessie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die jakkalsbessie (Diospyros mespiliformis) is 'n middelgroot tot groot boom. Dit het 'n digte, geronde kroon en die bas is swarterig. Die boom kom voor in laag- en minder laagliggende bosveld, dikwels op miershope of aan die oewers van damme en riviere. Dit word aangetref vanaf KwaZulu-Natal, deur Limpopo en Mosambiek tot in Zimbabwe en weswaarts tot in die Kaokoveld in die noordweste van Namibië.

 src=
'n Gebreekte vrug.

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Jakkalsbessie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die jakkalsbessie (Diospyros mespiliformis) is 'n middelgroot tot groot boom. Dit het 'n digte, geronde kroon en die bas is swarterig. Die boom kom voor in laag- en minder laagliggende bosveld, dikwels op miershope of aan die oewers van damme en riviere. Dit word aangetref vanaf KwaZulu-Natal, deur Limpopo en Mosambiek tot in Zimbabwe en weswaarts tot in die Kaokoveld in die noordweste van Namibië.

 src= 'n Gebreekte vrug.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF