Die Dikkoppe (Gobiidae) is 'n visfamilie wat tot die orde Perciformes behoort. Hierdie familie het die meeste spesies van enige visfamilie, en omvat 230 genera met ongeveer 1 500 spesies. Een honderd en elf van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref. 'n Paar spesies word ook in varswater aangetref.
Die hele familie is klein bodemvisse wat alle moontlike vorms insluit: lank, kort, ovaalvormig met alle moontlike vinkombinasies. Die vorm van die kop sluit ook alle moontlikhede in: plat, breed, gepunt of versonke. Die oë is merendeels aan die bokant van die kop en die familie het geen sylyne nie. Die dorsale vinne bestaan normaalweg uit twee gedeeltes. Die bekkenvinne is naby mekaar en by sekere spesies is hulle aaneengeskakel. Die grootte wissel van 1 – 50 cm; die meeste spesies is kleiner as 8 cm.
Die familie is kleurryk en wend dit aan om hulself te kamoefleer waar hulle ook al voorkom; getypoele, seegrasbeddings, riviermondings, koraalriwwe, rotsriwwe en sanderige- of rotsbodems tot op 'n diepte van 200 m. Die familie vreet klein skaaldiere, slakke en wurms.
'n Paar van die dikkoppe leef kenmerkend in 'n simbiotiese verhouding met die amper blinde, knypende alpheid garnaal. Die garnaal sal 'n gat grawe en dit onderhou terwyl die dikkop die omgewing dophou en so die garnaal beskerm. Die garnaal hou een antenna op die dikkop, sodra die dikkop gevaar gewaar sal hy met een sweepslag van sy stert terug in die gat gaan en sodoende die garnaal waarsku. Beide seediere leef met hulle maats in die gat.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus en riviere voor:
Die Dikkoppe (Gobiidae) is 'n visfamilie wat tot die orde Perciformes behoort. Hierdie familie het die meeste spesies van enige visfamilie, en omvat 230 genera met ongeveer 1 500 spesies. Een honderd en elf van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref. 'n Paar spesies word ook in varswater aangetref.
Die Dikkoppe en Wurmvisse (Microdesmidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Die familie bestaan uit twee sub-families:
Die sub-familie staan bekend as die wurmvisse en bestaan uit vyf genera en dertig spesies wat in tropiese en subtropiese water van al die oseane van die wêreld voorkom.
Die subfamilie bestaan uit vyf genera en vier en veertig spesies. Twee van die genera en ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Die grootte wissel van 3 – 12 cm. Die sub-familie is lank en effens plat en was voorheen geklassifiseer onder die familie Gobiidae.
Die vis leef in getypoele en sanderige bodems naby riwwe en eet soöplankton.
Die volgende genera en spesies kom voor aan die Suid-Afrikaanse kus:
Die Dikkoppe en Wurmvisse (Microdesmidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Die familie bestaan uit twee sub-families:
Microdesminae PtereleotrinaeEl "pixapu" ye'l nome xeneral pol que se conoz a un greyu pergrande de pexes, los "Gobiidae", que tien al rodiu de 2000 especies conocíes y ta espardíu per tol mundu. Davezu nun son pexes d'un tamañu importante, sacante los del xéneru "Gobioides" qu'algamen los 30 centímetros de llonxitú. Magar que nun s'empleguen muncho na cocina, son un pegoyu nel bon desenrollu la pesca, al ser un cebu curiosu pa otros pexes (bacaláu, abadexu, llinguáu...).
Los pixapos habiten n'agües poco fondes, onde hebia yerbes marines. Tamién se los pue atopar pela llamarga na baxamar, nes ríes y nos furacos les roques.
El más espardíu peles costes cantábriques - y, per ende, al que propiamente se-y llama "pixapu" nel dominiu llingüísticu astur - ye'l "Gobius niger", pexe que, como'l so nome científicu amuesa, ye de color prieto. En Galicia y Portugal alcuéntrase más el "Gobius paganellus", que nun s'estrema enforma del pixapu cantábricu, sacante na color (castaño).
El "pixapu" ye'l nome xeneral pol que se conoz a un greyu pergrande de pexes, los "Gobiidae", que tien al rodiu de 2000 especies conocíes y ta espardíu per tol mundu. Davezu nun son pexes d'un tamañu importante, sacante los del xéneru "Gobioides" qu'algamen los 30 centímetros de llonxitú. Magar que nun s'empleguen muncho na cocina, son un pegoyu nel bon desenrollu la pesca, al ser un cebu curiosu pa otros pexes (bacaláu, abadexu, llinguáu...).