dcsimg

Deurmekaarbos ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Deurmekaarbos (Ehretia rigida) is 'n struik of 'n klein boom. Die boom kom wydverspreid voor in bosveld en die Karoo wes en noord van Port Elizabeth en strek tot in die suidweste van Zimbabwe en ooswaarts tot by Kosibaai. Die boom het klein blommetjies en die blare het skuurpapieragtige rande.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Deurmekaarbos: Brief Summary ( Afrikaans )