dcsimg

Stinkbessievingerblaar ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Stinkbessievingerblaar (Vitex mombassae) is 'n klein boompie wat hoofsaaklik op Kalaharisand in die noorde van Botswana en sentrale deel van Zimbabwe voorkom. Die blare is geelgroen met prominente are en is bedek met kort hare wat die digste aan die onderkant is. Die blare kan 3-5 pinnas hê met dun blaarstele en die onderste pinnas kan klein of afwesig wees.

Bron

Verwysings

Sien ook

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Stinkbessievingerblaar: Brief Summary ( Afrikaans )