dcsimg

Gadidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Gadidae is 'n vis-familie wat tot die orde Gadiformes behoort. Die Europese kabeljoue en Skelvis is lede van hierdie familie. Geen van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor nie. Dit is 'n visfamilie van groot kommersiële waarde.

Subfamiles

Die familie bestaan uit drie uit subfamiles:

  • Gadinae – kabeljoue en skelvisse
  • Lotinae
  • Phycinae

Gadinae

Die volgende spesies is deel van die subfamilie:

Sien ook

Bronne

  • Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2008). "Gadidae" in FishBase. Desember 2008-weergawe.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gadidae: Brief Summary ( Afrikaans )