dcsimg
Image of Grey tree-pincushion
» Plants » » Angiosperms »

Grey Tree Pincushion

Leucospermum conocarpodendron (L.) Buek

Kreupelhout ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die kreupelhout (Leucospermum conocarpodendron) is 'n kompakte boom wat net in die suidelike Wes-Kaap voorkom. Die boom het 'n ronde kroon maar die takke is kwasterig, verdraaid en ineengestrengel. Die verdraaide takke het die boom sy naam gegee. Dit word deur die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur (IUBN) geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Subspesie

Daar is ook 'n subspesie Leucospermum conocarpodendron viridum[1] geklassisifiseer deur Rourke en die oorspronklike spesie staan taksonomies bekend as Leucospermum conocarpodendron conocarpodendron.

Die subspesie viridum kom voor op die oostelike hellings van die Kaapse Skiereiland vanaf Nuweland en Kirstenbosch tot by die suide van die skiereiland, asook by Kogelberg, Franschhoek, Houhoek en Stanford.

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kreupelhout: Brief Summary ( Afrikaans )