dcsimg
» Plants » » Angiosperms »

Leucospermum hamatum J. P. Rourke

Ruiterbosspeldekussing ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Ruiterbosspeldekussing (Leucospermum hamatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom by Klein Moerasrivier in die Outeniekwaberge. Die struik is klein en word slegs 10 cm hoog. Dit dra blomme van Julie tot November.

In Engels staan dit as die Ruitersbos Pincushion bekend.

Sien ook

Bronne

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Ruiterbosspeldekussing: Brief Summary ( Afrikaans )