dcsimg

Transkeise speldekussing ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Transkeise speldekussing (Leucospermum innovans) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel vorm van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Oos-Kaap en die suide van KwaZulu-Natal; meer spesifiek in Pondoland van die Mtamvunarivier tot by Ntsubane.

Daar is ook geïsoleerde populasies by Paddock en Uvongo in KwaZulu-Natal. Die struik word tot 1 m groot en dra blomme van September tot Oktober. Dit is een van die min speldekussingspesies wat nie in die Wes-Kaap voorkom nie.

In Engels staan dit as die Pondoland pincushion bekend.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Transkeise speldekussing: Brief Summary ( Afrikaans )