dcsimg
Image of Leucospermum parile Knight ex Loudon
» Plants » » Angiosperms »

Leucospermum parile Knight ex Loudon

Malmesburyluisie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Malmesburyluisie (Leucospermum parile) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit van Dassenberg tot by Paardeberg voorkom. Die struik word 1.5 m hoog en dra blomme van Julie tot November.

In Engels staan dit as die Malmesbury Pincushion bekend.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Malmesburyluisie: Brief Summary ( Afrikaans )