dcsimg
Image of Rocket pincushion
» Plants » » Angiosperms »

Rocket Pincushion

Leucospermum reflexum Buek ex Meissn.

Perdekopspeldekussing ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die perdekopspeldekussing (Leucospermum reflexum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Sederberg vanaf Pakhuis tot by Wupperthal. Die struik word 4 m groot en dra blomme van Augustus tot Desember.

In Engels staan dit as die Rocket Pincushion bekend. Die boom se nasionale nommer is 85.2[1].

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Perdekopspeldekussing: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die perdekopspeldekussing (Leucospermum reflexum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Sederberg vanaf Pakhuis tot by Wupperthal. Die struik word 4 m groot en dra blomme van Augustus tot Desember.

In Engels staan dit as die Rocket Pincushion bekend. Die boom se nasionale nommer is 85.2.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF