dcsimg

Eskarpspeldekussing ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Eskarpspeldekussing (Leucospermum saxosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant kom voor in Mpumalanga en die Drakensbergeskarp in Limpopo, Zimbabwe en Mosambiek. Die struik word 2 m hoog. Dié spesie is ook een van min spesies wat nie in die Wes-Kaap voorkom nie.

In Engels staan dit as die Escarpment Pincushion bekend. Die boom se nasionale nommer is 85.3[1].

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Eskarpspeldekussing: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Eskarpspeldekussing (Leucospermum saxosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant kom voor in Mpumalanga en die Drakensbergeskarp in Limpopo, Zimbabwe en Mosambiek. Die struik word 2 m hoog. Dié spesie is ook een van min spesies wat nie in die Wes-Kaap voorkom nie.

In Engels staan dit as die Escarpment Pincushion bekend. Die boom se nasionale nommer is 85.3.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF