dcsimg
Image of Leucospermum winteri J. P. Rourke
» Plants » » Angiosperms »

Leucospermum winteri J. P. Rourke

Riversdalspeldekussing ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Riversdalspeldekussing (Leucospermum winteri) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Langeberg, Langkloof tussen Garciapas en die Gouritsriviervallei. Die struik word tot 1.3 m groot en dra blomme van Julie tot Desember.

In Engels staan dit as die Riversdale Pincushion bekend.

Sien ook

Bronne

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Riversdalspeldekussing: Brief Summary ( Afrikaans )