Die groot wasmot (Galleria mellonella L.; Eng: Greater Wax Moth, Ned: Wasmot, Duits: Große Wachsmotte) is 'n insek uit die familie Pyralidae.
Die nagvlinder se ruspe vreet veral die was wat deur heuningbye vervaardig word en hulle lê hul eiers in die bye se korwe. Byeboere vrees hierdie insek omdat hulle die heuningkoekselle aantas en die bye daarna hierdie selle sal opgee. Hierdie insek se ruspe word egter deur mense wat byvoorbeeld verkleurmannetjies aanhou as voer gekweek. Die volwasse wasmotte vreet niks meer. Hulle vlerke is ongeveer 2,5 cm wyd.[1] Die ruspe is ook vir die mens eetbaar.[2]
Navorsing van Bombelli, Howe en Bertocchini het in 2017 getoon dat hulle ook polimere soos poliëtileen en polipropileen kan vreet. Hulle kan in 40 minute gate vreet deur 'n plastieksakkie en verteer dit na glikol (CH2OH)2.[3]
Hierdie mot kan uiters hoe klankfrekwensies hoor, tot 300 kHz, wat hoër is as wat hulle vyand die vlermuis kan waarneem.[4]
Die groot wasmot (Galleria mellonella L.; Eng: Greater Wax Moth, Ned: Wasmot, Duits: Große Wachsmotte) is 'n insek uit die familie Pyralidae.
Die nagvlinder se ruspe vreet veral die was wat deur heuningbye vervaardig word en hulle lê hul eiers in die bye se korwe. Byeboere vrees hierdie insek omdat hulle die heuningkoekselle aantas en die bye daarna hierdie selle sal opgee. Hierdie insek se ruspe word egter deur mense wat byvoorbeeld verkleurmannetjies aanhou as voer gekweek. Die volwasse wasmotte vreet niks meer. Hulle vlerke is ongeveer 2,5 cm wyd. Die ruspe is ook vir die mens eetbaar.
La poliya de la cera (Galleria mellonella), ye una especie d'inseutu lepidópteru del suborde Glossata y del cladu Ditrysia. Ye de distribución mundial. (Linnaeus, 1756) Apuerta a una plaga agrícola nos truébanos d'abeyes melíferas.[1] [2][3]
Caparina de constitución ancha y robusta y color de base marrón con irisaciones plomices. Nel marxe de les nales presenta flecos con matices clarooscuros, y na metá inferior delles llinies negres llonxitudinales. Les nales posteriores son de color gris claro, con nervaciones sobresalientes.
La caparina y la so gata habiten en cortiles coloniales con setos d'abeyes. La canesba aliméntase de cera d'abeya.
La poliya de la cera (Galleria mellonella), ye una especie d'inseutu lepidópteru del suborde Glossata y del cladu Ditrysia. Ye de distribución mundial. (Linnaeus, 1756) Apuerta a una plaga agrícola nos truébanos d'abeyes melíferas.