dcsimg

Abiekwasgeelhout ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Abiekwasgeelhout of Dabbie (Tamarix usneoides) is nie 'n ware Geelhout nie, maar 'n struikerige Tamariskboom wat in die Wes- en Noord-Kaap en in Namibië aangetref word. Dit groei veral langs die kuslyn, brakkerige rivieroewers en langs droë rivierbeddings. Dit het fyn, skubagtige loof, en die blomme word laatwinter in digte bloeiwyses gedra. Elke blom kan duisende sade voortbring wat elk deur kapsule omvat word met 'n haartossel aan die apeks.

Die boom se nasionale nommer is 487[1].

Sien ook

Verwysings

Bronne

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Abiekwasgeelhout: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Abiekwasgeelhout of Dabbie (Tamarix usneoides) is nie 'n ware Geelhout nie, maar 'n struikerige Tamariskboom wat in die Wes- en Noord-Kaap en in Namibië aangetref word. Dit groei veral langs die kuslyn, brakkerige rivieroewers en langs droë rivierbeddings. Dit het fyn, skubagtige loof, en die blomme word laatwinter in digte bloeiwyses gedra. Elke blom kan duisende sade voortbring wat elk deur kapsule omvat word met 'n haartossel aan die apeks.

Die boom se nasionale nommer is 487.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF