Hisop (Hyssopus officinalis, Engels: hyssop), is 'n gewas wat 'n genesende eteriese olie bevat. Die plant kom oorspronklik uit Persië.