dcsimg
Image of Moraea setifolia (L. fil.) Druce
» Plants » » Angiosperms »

Moraea setifolia (L. fil.) Druce

Bokuintjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bokuintjie (Moraea setifola (L.f.) Ker Gawl.) is 'n geofiet wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit kom veral in die Wes-Kaap voor, maar ook in die Noord en Oos-kaap.[2] Dit kom as uitheemse plant in Australië[3] en Nieu-Seeland[4] voor.

Hierdie plant vorm bolle en is bladwisselend. Dit word 20 cm groot en het lang smal blare wat diepgroen van kleur is. Die blomme is ligpers en het 'n heldergeel tekening in die middel. Hulle groei op lang, regop stingels.[5]

Fotogalery

Verwysings

  1. Plant list.
  2. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
  3. discoverlife.org.
  4. "Flora of New Zealand" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017.
  5. sunshine.seeds.de. (de)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bokuintjie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bokuintjie (Moraea setifola (L.f.) Ker Gawl.) is 'n geofiet wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit kom veral in die Wes-Kaap voor, maar ook in die Noord en Oos-kaap. Dit kom as uitheemse plant in Australië en Nieu-Seeland voor.

Hierdie plant vorm bolle en is bladwisselend. Dit word 20 cm groot en het lang smal blare wat diepgroen van kleur is. Die blomme is ligpers en het 'n heldergeel tekening in die middel. Hulle groei op lang, regop stingels.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF