dcsimg
Image of licorice-plant
» Plants » » Angiosperms »

Licorice Plant

Helichrysum petiolare Hilliard & B. L. Burtt

Kooigoed ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Kooigoed (Helichrysum petiolare) is 'n aromatiese kruieplant en inheems aan Suid-Afrika. Dit het ook genaturaliseerd geraak in streke van Portugal en die Verenigde State. Dit kom reg oor Suid-Afrika voor behalwe die Noord-Kaap en Noordwes provinsies. Die plant het medisinale waarde. Die takkies en blare word gebrand sodat die walms ingeasem kan word. In Engels staan dit bekend as die licorice-plant.

Bronne

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kooigoed: Brief Summary ( Afrikaans )