dcsimg

Huilboerboon ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Huilboerboon (Schotia brachypetala) is 'n boom wat in boswêreld en dikwels op termiethope groei. Dit kom voor in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, eSwatini en Zimbabwe. Die boom is groot met 'n uitgebreide kroon. Die blomme word van 6 tot 13 cm lank en word in digte hofies op die ou hout produseer. Die blomme produseer soveel nektar dat dit lyk asof die bome huil. Die peule is tiperend van die genus en elke saad het 'n geel aril aan die basis.

Sien ook

Bronne

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Huilboerboon: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Huilboerboon (Schotia brachypetala) is 'n boom wat in boswêreld en dikwels op termiethope groei. Dit kom voor in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, eSwatini en Zimbabwe. Die boom is groot met 'n uitgebreide kroon. Die blomme word van 6 tot 13 cm lank en word in digte hofies op die ou hout produseer. Die blomme produseer soveel nektar dat dit lyk asof die bome huil. Die peule is tiperend van die genus en elke saad het 'n geel aril aan die basis.

 src= Blomme  src= Oop peule  src= Sade met geel arille
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF