Die Strandboontjie (Canavalia rosea) is 'n laaggroeiende plant wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit groei veral op duine en by riviermondings. Die plant kan 'n ranker of klimop plant wees en kan tot 10 m uitsprei.