dcsimg

Hardepeer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Stam van 'n groot Hardepeer op Tafelberg.

Die Hardepeer (Olinia ventosa) is 'n boom wat voorkom in woude by lae hoogtes bo seespieël in die Oos- en Wes-Kaap. Die boom groei vinnig. Die bas is liggrys, skilfer dikwels af naby die basis van die stam en onthul dan 'n pienk-oranje binnebas. Die vrug word rooi wanneer dit ryp is en is ongeveer 10 mm in deursnee. Die naam van die boom verwys na die hardheid van die hout en nie die vrug nie. Die hout is liggeel tot grysbruin, het 'n fyn grein en egalige tekstuur.

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Hardepeer: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Stam van 'n groot Hardepeer op Tafelberg.