dcsimg

Bosviooltjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bosviooltjie (Barleria repens) is 'n klein struik wat blom vanaf Februarie tot April. Dit is inheems aan die provinsie KwaZulu-Natal van Suid-Afrika en word op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.[1]

Die plant is 'n vinnige groeier met blink, saggroen blare en pers en pienkrooi buisvormige blomme. Die plant versprei vinnig en benodig gedeeltelike skadu en matige water.

Bronne

  1. "SANBI-rooilys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bosviooltjie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bosviooltjie (Barleria repens) is 'n klein struik wat blom vanaf Februarie tot April. Dit is inheems aan die provinsie KwaZulu-Natal van Suid-Afrika en word op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.

Die plant is 'n vinnige groeier met blink, saggroen blare en pers en pienkrooi buisvormige blomme. Die plant versprei vinnig en benodig gedeeltelike skadu en matige water.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF