dcsimg

Bosrooiessenhout ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bosrooiessenhout (Trichilia dregeana) is 'n middelmatige tot groot woudboom wat ook bekend staan as die Basteressenhout. Dit is inheems aan woude van die Oos-Kaap tot in tropiese Afrika.

Beskrywing

Die sewe tot elf blaartjies van die groot saamgestelde blaar het sewe tot twaalf sywaartse are, tipies minder as by die eenderse Rooiessenhout. Die vrug is rooierig bruin en sferies, en sowat 3 cm in deursnee. Soos by die Rooiessenhout word die swart sade byna omhul deur 'n rooi aril.[1]

Galery

Sien ook

Bron

  1. van Wyk, Braam; van Wyk, Piet (1998). Field guide to trees of Southern Africa (2de oplaag uitg.). Kaapstad: Struik. p. 468. ISBN 9781868259229.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bosrooiessenhout: Brief Summary ( Afrikaans )