dcsimg
Image of African plume
» Plants » » Angiosperms »

African Plume

Bauhinia galpinii N. E. Br.

Vlam-van-die-vlakte ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Vlam-van-die-vlakte (Bauhinia galpinii) is 'n struik wat ook as 'n klein boompie voorkom. Dit kom ook voor as 'n klimplant. Die plant is so gewild as 'n tuinplant dat die natuurlike verspreiding daarvan onduidelik is. In Engels staan die boom bekend as die Pride-of-de-Kaap.

Fotogalery

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vlam-van-die-vlakte: Brief Summary ( Afrikaans )