dcsimg

Hominini ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Hominini is die tribus van Homininae wat die genus Homo en verwante diere omvat ná die afskeiding van die tribus Panini (sjimpansees).[1][2] Die subtribus Hominina is die "menslike" tak en sluit die genus Homo in.

 src=
Evolusie van die Hominoidea: ná ’n aanvanklike afskeiding van die Hylobatidae van die hooflyn sowat 18 miljoen jaar gelede, het die lyn Pongidae afgeskei en gelei tot die huidige orang-oetang, terwyl die Hominidae later verdeel het in die Gorillini en Hominini.

Verwysings

  1. Bradley, B. J. (2006). “Reconstructing Phylogenies and Phenotypes: A Molecular View of Human Evolution”. Journal of Anatomy 212 (4): 337–353. doi:10.1111/j.1469-7580.2007.00840.x.
  2. Wood and Richmond. (2000). “Human evolution: taxonomy and paleobiology”. Journal of Anatomy 197 (Pt 1): 19–60. doi:10.1046/j.1469-7580.2000.19710019.x.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Hominini: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Hominini is die tribus van Homininae wat die genus Homo en verwante diere omvat ná die afskeiding van die tribus Panini (sjimpansees). Die subtribus Hominina is die "menslike" tak en sluit die genus Homo in.

 src= Evolusie van die Hominoidea: ná ’n aanvanklike afskeiding van die Hylobatidae van die hooflyn sowat 18 miljoen jaar gelede, het die lyn Pongidae afgeskei en gelei tot die huidige orang-oetang, terwyl die Hominidae later verdeel het in die Gorillini en Hominini.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF