dcsimg

Kaapse pietjiekanarie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaapse pietjiekanarie (Crithagra totta) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in bergfynbos, woudrande en soms langs die kus; ook denneplantasies en dig begroeide afvoerslote in die westelike Karoo. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Cape Siskin bekend.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kaapse pietjiekanarie: Brief Summary ( Afrikaans )