Vlieënde lemurs of kolugo's (Dermoptera) is 'n soogdierorde wat tot die superorde Euarchontoglires behoort.
Hulle is naverwant aan die Primate.
Daar word gewoonlik net een familie met twee spesies erken:[1]
C. Volans kom net op die suidelike Filippyne voor, G. variegatus het 'n groter voorkomsgebied wat Indo-China, Malakka, Borneo, Sumatra, Java en party kleiner eilande omvat. Dit is egter moontlik dat dit nie een spesie is, maar dalk verdeel moet word in party afsonderlike spesies.
Kolugo's is heeltemal arboreaal: hulle leef in die bome en op die grond is hulle baie hulpeloos. Hulle het 'n vlies wat die toppe van hul vingers en tone met hulle stert verbind en waarmee hul van die een na die ander boomstam kan sweef. Die sweeftog kan 100 m bereik sonder om baie hoogte te verloor. Hulle is nagdiere wat veral blare, knoppe, blomme en vrugte vreet.[2] Hulle kry net een kleintjie wat taamlik onderontwikkeld is en met mama meereis. Die Filippynse arend Pithecophaga jefferyi jag op hulle en 90% van wat hy vreet is kolugo's.[3]
Vlieënde lemurs of kolugo's (Dermoptera) is 'n soogdierorde wat tot die superorde Euarchontoglires behoort.
Hulle is naverwant aan die Primate.
Daar word gewoonlik net een familie met twee spesies erken:
Fam. Cynocephalidae Die Filippynse kolugo Cynocepahus volans Die Soenda-kolugo Galeopterus variegatusC. Volans kom net op die suidelike Filippyne voor, G. variegatus het 'n groter voorkomsgebied wat Indo-China, Malakka, Borneo, Sumatra, Java en party kleiner eilande omvat. Dit is egter moontlik dat dit nie een spesie is, maar dalk verdeel moet word in party afsonderlike spesies.
Kolugo's is heeltemal arboreaal: hulle leef in die bome en op die grond is hulle baie hulpeloos. Hulle het 'n vlies wat die toppe van hul vingers en tone met hulle stert verbind en waarmee hul van die een na die ander boomstam kan sweef. Die sweeftog kan 100 m bereik sonder om baie hoogte te verloor. Hulle is nagdiere wat veral blare, knoppe, blomme en vrugte vreet. Hulle kry net een kleintjie wat taamlik onderontwikkeld is en met mama meereis. Die Filippynse arend Pithecophaga jefferyi jag op hulle en 90% van wat hy vreet is kolugo's.
Los dermópteros (Dermoptera), que tamién reciben el nome de colugos son un orde de mamífero placentarios con solu dos especies actuales pertenecientes a la única familia del orde, Cynocephalidae.[1]
Anque n'ocasiones llámase-yos "lémures voladores", los dermópteros nun son primates. Modernos estudios del ADN d'estos animales realizaos na Universidá de Texas, EE. UU., revelaron que los primates y los dermópteros tuvieron un antepasáu común fai unos 80 millones d'años, mientres el Cretácicu.[2]
Son animales arborícoles que tienen una membrana cutanea o patagio, xuniendo'l pescuezu, les estremidaes y la cola. Comen frutos y fueyes.
Los dermópteros tienen un abondosu rexistru fósil dende finales del Paleocenu, prueba d'un pasáu floreciente, pero na actualidá sobreviven solu dos especies de la familia Cynocephalidae:[3][1]
Los dermópteros (Dermoptera), que tamién reciben el nome de colugos son un orde de mamífero placentarios con solu dos especies actuales pertenecientes a la única familia del orde, Cynocephalidae.
Anque n'ocasiones llámase-yos "lémures voladores", los dermópteros nun son primates. Modernos estudios del ADN d'estos animales realizaos na Universidá de Texas, EE. UU., revelaron que los primates y los dermópteros tuvieron un antepasáu común fai unos 80 millones d'años, mientres el Cretácicu.
Son animales arborícoles que tienen una membrana cutanea o patagio, xuniendo'l pescuezu, les estremidaes y la cola. Comen frutos y fueyes.