dcsimg
Image of Serrated hinged terrapin
» Animals » » Vertebrates » » Turtles »

Serrated Hinged Terrapin

Pelusios sinuatus (Smith 1838)

Skulprandskarnierwaterskilpad ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die skulprandskarnierwaterskilpad (Pelusios sinuatus) is 'n waterskilpad wat in die Limpopo-provinsie, Laeveld en Mpumalanga voorkom. Die skilpad word 30 tot 40 cm lank en weeg tot 7 kg. Dit kom redelik algemeen voor. Die skilpad is groot en swartbruin. Die rugdop is gekoepel. Skilde aan die dop se agterste gedeeltes is getand. Hulle vreet varswatermossels, paddas en aas, asook bosluise aan seekoeie en buffels.

 src=
'n Skulprand-skarnierwaterskilpad by die Mankwe-voëlskuiling in Pilanesberg.
 src=
Die een is naby Satara in die Krugerwildtuin afgeneem.

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Skulprandskarnierwaterskilpad: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die skulprandskarnierwaterskilpad (Pelusios sinuatus) is 'n waterskilpad wat in die Limpopo-provinsie, Laeveld en Mpumalanga voorkom. Die skilpad word 30 tot 40 cm lank en weeg tot 7 kg. Dit kom redelik algemeen voor. Die skilpad is groot en swartbruin. Die rugdop is gekoepel. Skilde aan die dop se agterste gedeeltes is getand. Hulle vreet varswatermossels, paddas en aas, asook bosluise aan seekoeie en buffels.

 src= 'n Skulprand-skarnierwaterskilpad by die Mankwe-voëlskuiling in Pilanesberg.  src= Die een is naby Satara in die Krugerwildtuin afgeneem.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF