dcsimg

Landskilpad ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Landskilpaaie (Testudinidae) is 'n familie van skilpaaie (Testudines) wat op die land leef. Hulle het, soos die verwante seeskilpaaie, 'n dop (skild) wat hulle teen roofdiere beskerm. Landskilpaaie beweeg stadig en vreet plantegroei. Die meeste is kleinerig, maar 'n paar eilandspesies word besonder groot. Die Galápagos-skilpaaie, as voorbeeld, kan 1,3 tot 1,9 meter lank word. Hulle is oor die algemeen teruggetrokke diere wat daglewend is, maar afhangende van die temperatuur is hulle soms meerendeels in die skemer aktief.

Anders as water- en moerasskilpaaie sal sommige landskilpaaie wel bad, maar feitlik nooit swem nie, en ook nie oor 'n vaartbelynde dop beskik nie. Baie spesies sal selfs verdrink as hulle in diep water beland. Die dop is gewoonlik hard en bolvormig. Waterlewende skilpaaie het gewoonlik 'n sagter en ligter dop, wat baie platter en meer vaartbelyn is. 'n Ander kenmerk is dat die meeste landskilpaaie hoofsaaklik (of geheel en al) van plante lewe, sommige vreet ook aas.

'n Aantal grasvretende spesies het 'n stadige metabolisme en beweeg besonder stadig. Die voordeel hiervan is dat hulle baie oud kan word. Die oudste bekende skilpad ooit (genaamd Adwaitya) is in 2006 op 255-jarige ouderdom dood.[1]

Fotogalery

Verwysings

  1. Encyclopedia of Life (2014). "Aldabra Tortoise (Geochelone gigantean)". Encyclopedia of Life (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2019. Besoek op 28 Januarie 2014.

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Landskilpad: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Landskilpaaie (Testudinidae) is 'n familie van skilpaaie (Testudines) wat op die land leef. Hulle het, soos die verwante seeskilpaaie, 'n dop (skild) wat hulle teen roofdiere beskerm. Landskilpaaie beweeg stadig en vreet plantegroei. Die meeste is kleinerig, maar 'n paar eilandspesies word besonder groot. Die Galápagos-skilpaaie, as voorbeeld, kan 1,3 tot 1,9 meter lank word. Hulle is oor die algemeen teruggetrokke diere wat daglewend is, maar afhangende van die temperatuur is hulle soms meerendeels in die skemer aktief.

Anders as water- en moerasskilpaaie sal sommige landskilpaaie wel bad, maar feitlik nooit swem nie, en ook nie oor 'n vaartbelynde dop beskik nie. Baie spesies sal selfs verdrink as hulle in diep water beland. Die dop is gewoonlik hard en bolvormig. Waterlewende skilpaaie het gewoonlik 'n sagter en ligter dop, wat baie platter en meer vaartbelyn is. 'n Ander kenmerk is dat die meeste landskilpaaie hoofsaaklik (of geheel en al) van plante lewe, sommige vreet ook aas.

'n Aantal grasvretende spesies het 'n stadige metabolisme en beweeg besonder stadig. Die voordeel hiervan is dat hulle baie oud kan word. Die oudste bekende skilpad ooit (genaamd Adwaitya) is in 2006 op 255-jarige ouderdom dood.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Testudinidae ( Asturian )

provided by wikipedia AST

Los testudínidos (Testudinidae) son una familia de tortúes terrestres herbívores. Podemos atopar tortúes d'esta familia en tolos continentes sacante n'Oceanía y na Antártida. Dalgunes de les sos especies algamen tamaños xigantescos, como la tortúa xigante de Aldabra o la tortúa de los Galápagos. Entiende los siguientes xéneros y especies:

Taxonomía

Inclúi los siguientes xéneros y especies:[1]

Inclúi amás los siguientes taxones fósiles:[ensin referencies]

Referencies

  1. Uetz, P. & Jirí Hošek (ed.): «Testudinidae» (inglés). Reptile Database. Reptarium. Consultáu'l 15 de xunetu de 2016.

Bibliografía

  • Chambers, Paul (2004). A Sheltered Life: The Unexpected History of the Giant Tortoise. John Murray. ISBN 0719565286.
  • Ernst, C. H. (1989). Turtles of the World. Smithsonian Institution Press.
  • Gerlach, Justin (2004). Giant Tortoises of the Indian Ocean. Frankfurt: Chimiara.
  • Kuyl, Antoinette C. van der; et al. (Feb de 2002). «Phylogenetic Relationships among the Species of the Genus Testudo (Testudines: Testudinidae) Inferred from Mitochondrial 12S rRNA Gene Sequences». Molecular Phylogenetics and Evolution 22 (2). doi:10.1006/mpev.2001.1052. ISSN 1055-7903. PMID 11820839.

Enllaces esternos

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia authors and editors
original
visit source
partner site
wikipedia AST

Testudinidae: Brief Summary ( Asturian )