dcsimg

Reuse pootlose skink ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die reuse pootlose skink (Acontias plumbeus) is 'n akkedis wat voorkom in die Laeveld, Limpopo, Mpumalanga, noord KwaZulu-Natal en die kus en binneland van Transkei. Die reptiel leef in woude en boomvelde met baie blaarafval en los grond. Hulle word 30 tot 50 cm lank.

 src=
'n Reuse pootlose skink
 src=
Verspreiding

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Reuse pootlose skink: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die reuse pootlose skink (Acontias plumbeus) is 'n akkedis wat voorkom in die Laeveld, Limpopo, Mpumalanga, noord KwaZulu-Natal en die kus en binneland van Transkei. Die reptiel leef in woude en boomvelde met baie blaarafval en los grond. Hulle word 30 tot 50 cm lank.

 src= 'n Reuse pootlose skink  src= Verspreiding
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF