dcsimg

Sundevall-bladneusvlermuis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Sundevall-bladneusvlermuis (Hipposideros caffer) kom hoofsaaklik voor die oostelike dele van Suid-Afrika, Mosambiek, en sentraal-noord in Namibië.

Voorkoms

Die kleur van die vlermuis wissel van grysbruin tot goudbruin. Die soogdier word tot 9cm lank en weeg ±8g.

Habitat en gewoontes

Hulle verkies die Savanneboomveld. Bedags rus hulle in grotte en uitgrawings of hang aan plafonne onder dakke. Hulle eet insekte. Een kleintjie word vroeg in die somer gebore.

Sien ook

Verwysings

  1. Kock, D., Amr, Z., Mickleburgh, S., Hutson, A.M., Bergmans, W. & Aulagnier, S. (2008). "Hipposideros caffer". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.4. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 12 March 2011.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link) AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sundevall-bladneusvlermuis: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Sundevall-bladneusvlermuis (Hipposideros caffer) kom hoofsaaklik voor die oostelike dele van Suid-Afrika, Mosambiek, en sentraal-noord in Namibië.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF