dcsimg

Slanke-kurper ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Slankekurper (Chetia gracilis) is 'n varswatervis wat in die Cutatorivier in Angola voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Slender river bream.

Voorkoms

Daar is baie min omtrent die vis bekend en inligting is verkry van 'n museumspesie. Die vis word tot 118 mm lank.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

  1. Trewavas, E. 1961. A new cichlid fish in the Limpopo basin. Ann. S. Afr. Mus. v. 46 (pt 5): 53-56.
  2. BioLib (en)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Slanke-kurper: Brief Summary ( Afrikaans )