dcsimg

Steenloper ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Steenloper (Arenaria interpres) is 'n algemene trekvoël by rotskuste en riviermondings en kom selde binnelands voor. Die voël is 21 – 25 cm lank, 90 - 150 g groot met 'n vlerkspan van 54 cm. In Engels staan die voël bekend as die Ruddy Turnstone.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Arenaria interpres". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Steenloper: Brief Summary ( Afrikaans )